Featured

Best of Results

  • 2026 – Private Crèche/Playschool – Winner

Business Hours

Closed
  • Mon07:00–13:00
  • Tue07:00–13:00
  • Wed07:00–13:00
  • Thu07:00–13:00
  • Fri07:00–13:00
  • SatClosed
  • SunClosed

About This Business

By Laeveld Lollies streef ons daarna om u kind reeds vroeg bewus te maak van God en Sy liefde. Ons help elke kleuter om unieke eienskappe te ontdek en te ontwikkel deur spelgebaseerde en informele leergeleenthede. Vaardighede word volgens elke kind se ouderdom en tempo ondersteun, met sterk fokus op sosiale ontwikkeling en positiewe verhoudings.

Ons skep ’n warm, veilige en gesellige atmosfeer waar kinders tuis voel. Ons personeel werk saam om elke kleuter se unieke behoeftes te verstaan en te ondersteun, sodat elke Lollie kan groei en floreer.

FAQ's

Hoe werk die inskrywingsproses?

Aansoeke vir Laeveld Lollies word aanlyn gedoen via ons registrasieplatform/d6-portaal. Ouers kan ook die skoolkantoor kontak indien hulle hulp benodig of meer inligting oor beskikbaarheid en prosedure wil hê.

Wat is julle benadering tot leer?

Ons gebruik spelgebaseerde en informele leer om kinders se ontwikkeling op ’n natuurlike en prettige manier te bevorder.

Bied julle naskool aan?

Ja, ons bied naskool aan in ’n veilige en ondersteunende omgewing waar kinders kan ontspan, speel en deelneem aan gestruktureerde aktiwiteite na skoolure.

Bied julle vakansienaskool aan?

Ja, ons bied vakansienaskool aan gedurende skoolvakansies. Kinders neem deel aan prettige, kreatiewe en aktiewe programme in ’n veilige omgewing onder toesig van ons personeel.

Features

✓Christus-gesentreerde vroeë kinderontwikkeling met fokus op God se liefde✓Spelgebaseerde leer wat elke kind se unieke ontwikkeling ondersteun✓Individuele aandag volgens elke kleuter se ouderdom en leertempo✓Sterk fokus op sosiale vaardighede en positiewe verhoudings✓Warm, veilige en huislike omgewing waar kinders kan floreer

Share this...

Facebook
X
LinkedIn

Login